Attie Heunis's Journey
The ramblings of a Caucasian African American
Tag: Charles Darwin
-
Ek is gevra om ‘n toespraak te lewer vir P J Olivier se reünie vanaand. Hierdie is waarmee ek vorendag gekom het: My naam is Attie Heunis en ek verteenwoordig die klas van 1991 vandag. Ek wil net sê dat is dit nie ooglopend hoe dat al die ander klasse skrikwekkend ouer geword het nie,…
-
Ek was ‘n programmeerder (op verskillende vlakke) in Engeland vir 7 jaar. Soos lesers sekerlik weet is programmeerders redelik “geeky” en meeste mense sou sê relatief intelligent. Ek het sekerlik ‘n honderd kollegas gehad in hierdie periode. En ek kan eerlikwaar erken dat ek net 1 kan onthou wat nie evolusie aanvaar nie. En hy…