Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Tag: Boesmansriviermond

  • Hier waar ons bly is beslis ‘n seisoenale vakansiedorp so die grotere meerderheid mense wat Boesmansriviermond ken ken die luilekker somerdae. Maar ons wat die voorreg het om permanent hier te bly weet al te goed dat die plek op sy mooiste is van Februarie tot Mei.

  • Ek dink Boesmans groei nou die vinnigste in ‘n vrek lang tyd. My Pa het die Red Apple Liquor Store in die laat 90s gebou. Die het van tyd tot tyd huurders gehad maar dit was meer leeg as vol. Die 1ste besigheid wat ‘n regtig ‘n sterk huurder geword het was Cecil en Yvonne…

  • Toe ek grootgeword het was die Boeresport een van die beste goed omtrent Desember vakansies by Boesmans. Ek is seker dit was altyd op die 1ste gewees, maar die jaar was dit die 31ste Desember. Die Boeresport word afgeskop deur ‘n marathon tussen Boesmans mond en Kwaaihoek. Daarna is dit naellope en die oggend hoogtepunt:…

  • Met die bou van ons huis (wat nou uiteindelik klaar is) het ons minder (eintlik te min) aandag gegee aan ons tweede baby: Die Red Apple. Maar nou is dinge weer aan die gang. Hier is van die verbeterings wat ons in die laaste paar weke aangebring het: Dranklisiensie (whooohooo – uiteindelik!) Kinder area (Jungle…

  • Thanks to Google Earth I can show you where I grew up and my parents still live. Click on the image and it will open the full sized version.You’ll see two rivers in the centre of the picture. Bushman’s River Mouth is the village to the left (West) of the Bushman’s River (the more Western…