Attie Heunis's Journey
The ramblings of a Caucasian African American
Tag: Blou Bulle
-
Die 2de potgooi vandat ons weer in 2006 terug Suid-Afrika toe gekom het. Soos belowe is hierdie potgooi meer positief as die vorige een. 🙂 Potnotas: Blou Bulle Live Mesh New in Adobe Lightroom 3 Mooi wêreldbeker fotos My gunsteling wêreldbeker song Alternatiewelik laai af of luister op iTunes.
-
Die Blue Bulle se trofeekas is nou propvol na hulle die naweek die Curriebeker teen Adriaan Strauss se Cheetahs verower het. Met spelers soos Guthro Steenkamp, Bakkies Botha, Victor Matfield, Danie Rossouw, Deon Stegmann, Dewald Potgieter, Pierre Spies, Fourie du Preez, Morné Steyn, Bryan Habana, Wynand Olivier & Zane Kirchner gaan mense oor 20 jaar…
-
Ek en my familie bly in ‘n klein dorp in die Oos-Kaap. Ek het grootgeword hier, maar ek is gebore op die delwersdorp Carletonville in die Transvaal. Nou my belydenis: ek is ‘n baie baie groot Blou Bul ondersteuner. Ek weet self nie presies hoekom nie, die goed gebeur mos maar as jy klein is.…