Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Tag: Afrikaner

  • So while I empathize completely with the Parisians, I can’t help but be sad that there isn’t a bigger outcry over the terrors that continue to play out in South Africa.

  • Ek was ‘n programmeerder (op verskillende vlakke) in Engeland vir 7 jaar. Soos lesers sekerlik weet is programmeerders redelik “geeky” en meeste mense sou sê relatief intelligent. Ek het sekerlik ‘n honderd kollegas gehad in hierdie periode. En ek kan eerlikwaar erken dat ek net 1 kan onthou wat nie evolusie aanvaar nie. En hy…

  • Die naweek het ek net weereens besef dat daar ‘n besliste poging is om die Afrikaner te marginaliseer in Springbok Rugby. Op die oomblik is die oorgrote meerderheid van spelers in Suid-Afrika Afrikaners; 73% (11 uit 15) van die Springbokke is Afrikaners en ek vermoed dis nog meer in Provinsiale rugby. En tog is daar…

  • Toe ek grootgeword het was die Boeresport een van die beste goed omtrent Desember vakansies by Boesmans. Ek is seker dit was altyd op die 1ste gewees, maar die jaar was dit die 31ste Desember. Die Boeresport word afgeskop deur ‘n marathon tussen Boesmans mond en Kwaaihoek. Daarna is dit naellope en die oggend hoogtepunt:…

  • Hierdie skrywe is kommentaar op Of generations, arseholes, Isreal and volkstate, ‘n uitmindende weldeurdagte skrywe deur Mhambi, en sy kommentaar. ‘n Mens (lees Marthinus) moet nie jou kop breek oor die woord liberalisme nie. Dis semantics. In sekere gevalle is liberalisme nie ‘n slegte ding nie. Maar ek stem 100% saam met jou dat “unquestioning tolerance”…