Attie Heunis's Journey
The ramblings of a Caucasian African American
Tag: Afrikaans
-
Ek het het vandag fotos gaan neem met my splinternuwe Nikon D90. Die kamera is die 1ste DSLR wat video kan neem maar dis glad nie hoekom ek hom gekoop het nie. Ek het niks verwag van die video nie, maar toe Elke en Gustav in die bootjie gesit en gesels het het ek gedink…
-
Hierdie skrywe is kommentaar op Of generations, arseholes, Isreal and volkstate, ‘n uitmindende weldeurdagte skrywe deur Mhambi, en sy kommentaar. ‘n Mens (lees Marthinus) moet nie jou kop breek oor die woord liberalisme nie. Dis semantics. In sekere gevalle is liberalisme nie ‘n slegte ding nie. Maar ek stem 100% saam met jou dat “unquestioning tolerance”…
-
Tans is daar ongelukkig meer sleg as goeie Afrikaanse programme op Suid-Afrikaanse TV. Die SABC se Afrikaanse dekking sou snaaks gewees het as dit nie so ernstig was nie. Hulle verkrag eenvoudig ons taal. Kim Cloete kan NIE Afrikaans praat nie en tog gee sy verslag op omtrent elke 2de item op die Afrikaanse nuus.…