Saterdag het ek, Stephan & Magdel Fourie en Chris Broom, ‘n vriend van hulle, gaan tandemvalskermspring in Grahamstad by die Joos Vos se EP Skydivers klub. En al was ons almal maar skrikkerig voor die tyd, was dit ‘n fantastiese ervaring – iets wat ek nie gou sal vergeet nie. Dis iets wat ek [...]
Continue reading...
Ek is nie iemand wat gewoonlik e-pos aanstuur nie en ek vee hulle gewoonlik vinnig uit maar ‘n kollega het hierdie ene vandag gestuur wat vir my regtig snaaks was. Dit is ware aanhalings deur All Black en Wallabie rugbyspelers en afrigters. Van hulle is kostelik. Ek dink darem regtig nie die Bokke is so onnosel [...]
Continue reading...
Vandat ons 5 jaar gelede terug Boesmans toe gekom het het my suster, Katinka, en haar man Sven aan ons gekarring om aan te sluit by die Kenton Tennisklub. Lene het op skool 1ste span gespeel so sy kan speel en ek het op laerskool ‘n bietjie gespeel, maar ons het gevoel dat ons te veel [...]
Continue reading...
Ek en my vriend Christoph Groenewald het gister die toets tussen die Springbokke en die All Blacks gaan kyk. Dit was die 1ste keer in 40 jaar dat die Bokke teen die All Blacks in Port Elizabeth gespeel het en was dus ‘n “once-in-a-lifetime” geleentheid wat ‘n mens net nie kon misloop nie! Dit was [...]
Continue reading...
Die Blue Bulle se trofeekas is nou propvol na hulle die naweek die Curriebeker teen Adriaan Strauss se Cheetahs verower het. Met spelers soos Guthro Steenkamp, Bakkies Botha, Victor Matfield, Danie Rossouw, Deon Stegmann, Dewald Potgieter, Pierre Spies, Fourie du Preez, Morné Steyn, Bryan Habana, Wynand Olivier & Zane Kirchner gaan mense oor 20 jaar [...]
Continue reading...
Ek dink regtig dat dit ongelooflik is dat Suid Afrika nou Nommer 1 in die wêreld is in Rugby (15man en 7s) en Krieket (Toetskrieket en Eendagkrieket)! In Rugby is ons boonop die wêreldkampioene in 7s en “regte” rugby en deur die Bulle hou ons die Super 14 trofee. In 15man rugby het ons die [...]
Continue reading...
Ek en my familie bly in ‘n klein dorp in die Oos-Kaap. Ek het grootgeword hier, maar ek is gebore op die delwersdorp Carletonville in die Transvaal. Nou my belydenis: ek is ‘n baie baie groot Blou Bul ondersteuner. Ek weet self nie presies hoekom nie, die goed gebeur mos maar as jy klein is. [...]
Continue reading...
As jy na die video kyk dan kan enige ou wat ‘n bietjie van krieket weet sien Dale Steyn kan onspeelbare balle afstuur. In my opinie is sy beste enkele balle nog ooit: Yorker vir Michael Vaughn (Eng) in 2004 Outswinger vir Brad Haddin (Aus) in 2008 in die 3rde toets in Australie Yorker vir [...]
Continue reading...
Toe ek grootgeword het was die Boeresport een van die beste goed omtrent Desember vakansies by Boesmans. Ek is seker dit was altyd op die 1ste gewees, maar die jaar was dit die 31ste Desember. Die Boeresport word afgeskop deur ‘n marathon tussen Boesmans mond en Kwaaihoek. Daarna is dit naellope en die oggend hoogtepunt: [...]
Continue reading...
Yesterday I had my best 9 holes in more than 10 years. I scored a ringless round of 51 at the Alexandria Golf Club. This was also my 4th game in 10 years so I am very pleased. I hit 3 great approach shots. The best was an 8-iron out of the rough that landed [...]
Continue reading...
September 20, 2011
0 Comments