Ek was ‘n programmeerder (op verskillende vlakke) in Engeland vir 7 jaar. Soos lesers sekerlik weet is programmeerders redelik “geeky” en meeste mense sou sê relatief intelligent. Ek het sekerlik ‘n honderd kollegas gehad in hierdie periode. En ek kan eerlikwaar erken dat ek net 1 kan onthou wat nie evolusie aanvaar nie. En hy [...]
Archive | Politics RSS feed for this archive
Suid-Afrika se dae getel?
October 27, 2009
Hierdie vraag duik nou weer in my gedagtes op nadat ek van ‘n goeie vriend verneem het dat hulle Elliot Mashile, voorsitter van die Oos-Kaap se drankraad moes omkoop om hulle lisensie te kry. Blykbaar het die vark ‘n moerse fancy kar en ‘n moerse salaris, maar hy het nie geld vir petrol in sy [...]
Afrikaner gemarginaliseer in Springbok bestuur
July 27, 2009
Die naweek het ek net weereens besef dat daar ‘n besliste poging is om die Afrikaner te marginaliseer in Springbok Rugby. Op die oomblik is die oorgrote meerderheid van spelers in Suid-Afrika Afrikaners; 73% (11 uit 15) van die Springbokke is Afrikaners en ek vermoed dis nog meer in Provinsiale rugby. En tog is daar [...]
Zuma’s “aqcuital” exposes black South Africans
April 6, 2009
The NPA today made the expected anouncement that they are not going to prosecute ANC leader and president designate Jacob Zuma for countless (700+) cases of fraud. It is a dark day for South Africa. I don’t know whether Zuma is guilty or not, but based on the fact that he had R4m in his [...]
Russiese herbewapening is slegte nuus
March 17, 2009
Vandag het Dmitry Medvedev, Russiese President, aangekondig dat Rusland voortgaan met grootskaalse herbewapening van konvensionele en kernwapens. Volgens Medvedev het die onlangse ontplooiing in Georgië hulle tekorte uitgewys en hulle vertrou nie die situasie in die streek nie – veral omdat Georgië en Ukraine, Rusland se bure, moontlik Navo lande kan word. Wat my aanbetref [...]
Blou Bulle se godsdiens is onvanpas
February 23, 2009
Ek en my familie bly in ‘n klein dorp in die Oos-Kaap. Ek het grootgeword hier, maar ek is gebore op die delwersdorp Carletonville in die Transvaal. Nou my belydenis: ek is ‘n baie baie groot Blou Bul ondersteuner. Ek weet self nie presies hoekom nie, die goed gebeur mos maar as jy klein is. [...]
Prince utters wise words
January 21, 2009
Call me counter-revolutionary is an exceptional, well referenced, column by Head of Crime, Justice and Politics Programme at the Institute for Security Studies, Prince Mashele. I think it is a great column, because it attacks the idle middle class & its irresponsible consumer culture. I think this is one of the real underlying problems in [...]
Regter smackdown; Harms teen Nicholson
January 12, 2009
Vandag het my mond regtig oopgehang soos wat Regter Louis Harms (ek ken sy seun so op ‘n manier), adjunk Regter-President, vir Regter Chris Nicholson, ‘n senior regter van die Natalse Hooggeregshof, uitmekaar gehaal het. Teen die tyd weet almal sekerlik waaroor die saak gaan en ek is baie in my noppies oor die uitspraak, [...]
Boesmansriviermond Boeresport
January 7, 2009
Toe ek grootgeword het was die Boeresport een van die beste goed omtrent Desember vakansies by Boesmans. Ek is seker dit was altyd op die 1ste gewees, maar die jaar was dit die 31ste Desember. Die Boeresport word afgeskop deur ‘n marathon tussen Boesmans mond en Kwaaihoek. Daarna is dit naellope en die oggend hoogtepunt: [...]
Another ANC politician above the law
December 5, 2008
Yet another top-level ANC politician escaped justice & punishment when Magistrate Ricardo Phillips found Tony Yengeni, former whip of the ANC, not guilty of Drunken Driving. The horrifying thing is that the Magistrate said that the case was unlawful because the arresting officers were ordered by the then commander at the Goodwood police station, senior [...]








November 22, 2009
24 Comments