Archive | Photography RSS feed for this archive

Makro fotos van my tuin

October 28, 2011

0 Comments

6288653584_70535c64d1

My tuin is ongelooflik mooi op die oomblik en ek wou nou al ‘n ruk lank ‘n paar fotos van die blomme neem. Vandag werk ek van die huis af so ek het oor etenstyd ‘n paar fotos met my Tamron 90mm Makro lens geneem en hulle opgelaai. Die vetterige plantjie kom van my skoonma [...]

Continue reading...

Cara in ons tuin

August 28, 2011

0 Comments

Flower girl

Vandag was een van daai spectacular dae wat ‘n mens net weereens laat besef hoe gelukkig ons hier in Boesmans is. Lae 20s en baie min wind. As jy hier bly raak  jy maar gewoond aan die wind, maar as daar dan wel min wind is, dan is hierdie ‘n paradys. Ek het van die [...]

Continue reading...

Fotos op die strand

July 10, 2010

0 Comments

Ek en die twee prinsesse het gister middag na werk ‘n draai by die strand gemaak. Dit was ‘n fantastiese middag gewees en ek het hierdie mooi winter fotos geneem.

Continue reading...

Cape St Francis photos

April 3, 2010

1 Comment

4479003618_9a59b20557

On March 29, 2010 I took some Dreamscape/Seascape photos at Cape St Francis, Eastern Cape that I’m really proud of. I knew it was going to be full moon and I had planned the shoot as taught by Hougaard Malan on one of his courses. I used a Nikon D90 with an 18-200mm lens at [...]

Continue reading...

Rus in vrede Juan Jansen

November 30, 2009

7 Comments

‘n Week gelede is my vriend Juan Jansen koelbloedig vermoor. Hy en sy vrou, Nelmarie, was op pad om kontant van hul besigheid, die Sunshine Coast Spar, in te betaal, toe 4 swart rowers hom doodgeskiet het NA hy vir hulle die geld gegee het. Dit het die hele gemeenskap geskok en vir ons onmiddelike [...]

Continue reading...

Baie beïndruk met Nikon D90

June 9, 2009

0 Comments

Ek het nou al ‘n bietjie kans gehad om met my Nikon D90 te speel. Ek moet sê ek is baie beïndruk. Hierdie foto het ek nou die aand in die donker geneem en tog was daar meer as genoeg detail in die foto. Hy is ook heelwat makliker en vinniger om te hanteer as [...]

Continue reading...

Gustav & Elke bespreek dinosourusse

May 15, 2009

0 Comments

Ek het het vandag fotos gaan neem met my splinternuwe Nikon D90. Die kamera is die 1ste DSLR wat video kan neem maar dis glad nie hoekom ek hom gekoop het nie. Ek het niks verwag van die video nie, maar toe Elke en Gustav in die bootjie gesit en gesels het het ek gedink [...]

Continue reading...

Oudtshoorn vakansie

February 4, 2009

1 Comment

Na ‘n baie besige seisoen het ons drie (Ek, Lené en Elke) laas week ‘n vakansie in die Klein Karoo gehad. Ons het besluit om in Oudtshoorn te bly want dit is redelik sentraal vir ‘n klomp aktiwiteite in die omgewing. Ons het gebly in self-catering eenhede by Klienplaas. My indruk was baie positief – [...]

Continue reading...

Boesmansriviermond Boeresport

January 7, 2009

0 Comments

Toe ek grootgeword het was die Boeresport een van die beste goed omtrent Desember vakansies by Boesmans. Ek is seker dit was altyd op die 1ste gewees, maar die jaar was dit die 31ste Desember. Die Boeresport word afgeskop deur ‘n marathon tussen Boesmans mond en Kwaaihoek. Daarna is dit naellope en die oggend hoogtepunt: [...]

Continue reading...

Jupiter, Venus & our Moon

December 5, 2008

1 Comment

On Monday, 1 December Jupiter, Venus & the Moon was in the same area of our night sky. This is a relatively (to us) rare occurrence, the next time this is expected to happen is in 2057 when I’ll be 84!! The really good thing about this event is that it is entirely visible with [...]

Continue reading...
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.