Archive | Nature RSS feed for this archive

Makro fotos van my tuin

October 28, 2011

0 Comments

6288653584_70535c64d1

My tuin is ongelooflik mooi op die oomblik en ek wou nou al ‘n ruk lank ‘n paar fotos van die blomme neem. Vandag werk ek van die huis af so ek het oor etenstyd ‘n paar fotos met my Tamron 90mm Makro lens geneem en hulle opgelaai. Die vetterige plantjie kom van my skoonma [...]

Continue reading...

Rus in vrede Wangari Maathai

September 27, 2011

0 Comments

Wangari Maathai

Eergister is Wangari Maathai, stigter van die Green Belt Movement, oorlede aan kanker. Sy was 71. Mense wat my ken sal weet dat ek in die laaste 4 of 5 jaar min beïndruk is met Afrika en (kom ons wees eerlik) Swart leiers. Ek het in 2006 teruggekeer na Suid Afrika vanaf Engeland met ‘n liberale [...]

Continue reading...

Cara in ons tuin

August 28, 2011

0 Comments

Flower girl

Vandag was een van daai spectacular dae wat ‘n mens net weereens laat besef hoe gelukkig ons hier in Boesmans is. Lae 20s en baie min wind. As jy hier bly raak  jy maar gewoond aan die wind, maar as daar dan wel min wind is, dan is hierdie ‘n paradys. Ek het van die [...]

Continue reading...

Die plante in my tuin

March 4, 2010

0 Comments

Vandat ons huis in 2008 klaargebou is het ek as ‘n totale leuk begin tuinmaak. Wel ek besluit, maar die tuinjong doen die “maak”. Ek moet sê ek vind dit ongelooflik stimulerend. Ek probeer so veel inheems gaan as wat ek kan, maar ek het ‘n paar uitheemse plante ook. Soos enigeen in die omgewig [...]

Continue reading...

I challenge Richard Dawkins!

November 29, 2009

29 Comments

No no, nothing like that. Despite being an Afrikaner (who are a notoriously religious bunch), I am (like Dawkins) a “Level 6″ agnostic and completely accept evolution and that we and every other living thing share a common ancestor. In short, I am a huge fan of Dawkins and the brilliant job he is doing [...]

Continue reading...

Afrikaners en Evolusie

November 22, 2009

24 Comments

Ek was ‘n programmeerder (op verskillende vlakke) in Engeland vir 7 jaar. Soos lesers sekerlik weet is programmeerders redelik “geeky” en meeste mense sou sê relatief intelligent. Ek het sekerlik ‘n honderd kollegas gehad in hierdie periode. En ek kan eerlikwaar erken dat ek net 1 kan onthou wat nie evolusie aanvaar nie. En hy [...]

Continue reading...

Review: Deep Water

July 24, 2009

0 Comments

Deep Water is a film currently showing on DSTV. This documentary covers the true story of how Don Crowhurst, Bernard Moitessier and others attempt to sail around the world on their own. The first words of the film are “We are all human beings and we all have dreams.” Very apt. This deeply moving film [...]

Continue reading...

Oudtshoorn vakansie

February 4, 2009

1 Comment

Na ‘n baie besige seisoen het ons drie (Ek, Lené en Elke) laas week ‘n vakansie in die Klein Karoo gehad. Ons het besluit om in Oudtshoorn te bly want dit is redelik sentraal vir ‘n klomp aktiwiteite in die omgewing. Ons het gebly in self-catering eenhede by Klienplaas. My indruk was baie positief – [...]

Continue reading...

Jupiter, Venus & our Moon

December 5, 2008

1 Comment

On Monday, 1 December Jupiter, Venus & the Moon was in the same area of our night sky. This is a relatively (to us) rare occurrence, the next time this is expected to happen is in 2057 when I’ll be 84!! The really good thing about this event is that it is entirely visible with [...]

Continue reading...

PE Oceanarium

April 15, 2008

2 Comments

On Sunday morning we took the kids to the PE Oceanarium. The kids loved it. I can recommend it if you have kids, but otherwise its a bit thin. I don’t know who runs it, but one definitely gets an “African feeling”; to the place. It just isn’t as tidy and well maintained as it [...]

Continue reading...
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.