Archive | About Us RSS feed for this archive

Om ‘n rassis genoem te word is ‘n nagmerrie… letterlik.

November 19, 2011

0 Comments

Ek het gisteraand nou werklikwaar ‘n Nuwe Suid-Afrika nagmerrie gehad. Ek droom ek is alleen by ‘n kermis van ‘n aard. Ek het by die een hek betaal en ingegaan en ‘n paar ritte gedoen, maar met die ryery het my oranje toegangsarmband opgeskuif tot onder my mou in. Toe ek wou uitgaan by ‘n [...]

Continue reading...

My eerste ware padongeluk

November 1, 2011

0 Comments

Smashed Nissan NP200

Ek ry toe gister, soos gewoonlik, Port Elizabeth toe vir my werksweek. Maar net so ‘n paar kilometer ander kant die Boknes afdraai kry ek toe ‘n plaaslorrie met 50 vrouens agterop wat oppad was om sigorei vir ‘n lokal boer te gaan pluk. Die lorrie het baie stadig gery en ek het gemeet om [...]

Continue reading...

Makro fotos van my tuin

October 28, 2011

0 Comments

6288653584_70535c64d1

My tuin is ongelooflik mooi op die oomblik en ek wou nou al ‘n ruk lank ‘n paar fotos van die blomme neem. Vandag werk ek van die huis af so ek het oor etenstyd ‘n paar fotos met my Tamron 90mm Makro lens geneem en hulle opgelaai. Die vetterige plantjie kom van my skoonma [...]

Continue reading...

Valskermspring in Grahamstad

September 20, 2011

0 Comments

skydiving

Saterdag het ek, Stephan & Magdel Fourie en Chris Broom, ‘n vriend van hulle, gaan tandemvalskermspring in Grahamstad by die Joos Vos se EP Skydivers klub. En al was ons almal maar skrikkerig voor die tyd, was dit ‘n fantastiese ervaring – iets wat ek nie gou sal vergeet nie.   Dis iets wat ek [...]

Continue reading...

Paartie by die Coetzees

September 12, 2011

6 Comments

Gister was weer een van daai onvergeetlike dae wat ons hier by ons in die Oos-Kaap kry. Windstil en mating; nie so warm dat ‘n mens kan swem nie, maar net ‘n wonderlike verfrissende lentedag. Ane, Tjaart en Fleur Coetzee se 3de kind, is by die Port Alfredse NG Kerk aangeneem en ons (Ek, Lene, [...]

Continue reading...

Enigiemand vir Tennis?

August 31, 2011

0 Comments

Kenton Tennis Club @ Shaw Park

Vandat ons 5 jaar gelede terug Boesmans toe gekom het het my suster, Katinka, en haar man Sven aan ons gekarring om aan te sluit by die Kenton Tennisklub. Lene het op skool 1ste span gespeel so sy kan speel en ek het op laerskool ‘n bietjie gespeel, maar ons het gevoel dat ons te veel [...]

Continue reading...

Cara in ons tuin

August 28, 2011

0 Comments

Flower girl

Vandag was een van daai spectacular dae wat ‘n mens net weereens laat besef hoe gelukkig ons hier in Boesmans is. Lae 20s en baie min wind. As jy hier bly raak  jy maar gewoond aan die wind, maar as daar dan wel min wind is, dan is hierdie ‘n paradys. Ek het van die [...]

Continue reading...

Springbokke vs All Blacks in Port Elizabeth

August 22, 2011

2 Comments

Bismarck du Plessis

Ek en my vriend Christoph Groenewald het gister die toets tussen die Springbokke en die All Blacks gaan kyk. Dit was die 1ste keer in 40 jaar dat die Bokke teen die All Blacks in Port Elizabeth gespeel het en was dus ‘n “once-in-a-lifetime” geleentheid wat ‘n mens net nie kon misloop nie! Dit was [...]

Continue reading...

P J Olivier reünie toespraak

August 12, 2011

0 Comments

Ek is gevra om ‘n toespraak te lewer vir P J Olivier se reünie vanaand. Hierdie is waarmee ek vorendag gekom het: My naam is Attie Heunis en ek verteenwoordig die klas van 1991 vandag. Ek wil net sê dat is dit nie ooglopend hoe dat al die ander klasse skrikwekkend ouer geword het nie, [...]

Continue reading...

Goodbye 2010; Hello 2011

December 27, 2010

0 Comments

I’m feeling guilty that I haven’t blogged since September. I try to blog at least once a month, but my life have been so hectic the last 3 or 4 months that I haven’t had the time to post something. In July I started programming again with Dimension Data. It was kind of something we [...]

Continue reading...
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.