Ek het gisteraand nou werklikwaar ‘n Nuwe Suid-Afrika nagmerrie gehad. Ek droom ek is alleen by ‘n kermis van ‘n aard. Ek het by die een hek betaal en ingegaan en ‘n paar ritte gedoen, maar met die ryery het my oranje toegangsarmband opgeskuif tot onder my mou in. Toe ek wou uitgaan by ‘n [...]
November 1, 2011
My eerste ware padongeluk
Ek ry toe gister, soos gewoonlik, Port Elizabeth toe vir my werksweek. Maar net so ‘n paar kilometer ander kant die Boknes afdraai kry ek toe ‘n plaaslorrie met 50 vrouens agterop wat oppad was om sigorei vir ‘n lokal boer te gaan pluk. Die lorrie het baie stadig gery en ek het gemeet om [...]
September 12, 2011
Paartie by die Coetzees
Gister was weer een van daai onvergeetlike dae wat ons hier by ons in die Oos-Kaap kry. Windstil en mating; nie so warm dat ‘n mens kan swem nie, maar net ‘n wonderlike verfrissende lentedag. Ane, Tjaart en Fleur Coetzee se 3de kind, is by die Port Alfredse NG Kerk aangeneem en ons (Ek, Lene, [...]
September 7, 2011
Is die Springbokke so dom? Ek glo darem nie.
Ek is nie iemand wat gewoonlik e-pos aanstuur nie en ek vee hulle gewoonlik vinnig uit maar ‘n kollega het hierdie ene vandag gestuur wat vir my regtig snaaks was. Dit is ware aanhalings deur All Black en Wallabie rugbyspelers en afrigters. Van hulle is kostelik. Ek dink darem regtig nie die Bokke is so onnosel [...]
August 31, 2011
Enigiemand vir Tennis?
Vandat ons 5 jaar gelede terug Boesmans toe gekom het het my suster, Katinka, en haar man Sven aan ons gekarring om aan te sluit by die Kenton Tennisklub. Lene het op skool 1ste span gespeel so sy kan speel en ek het op laerskool ‘n bietjie gespeel, maar ons het gevoel dat ons te veel [...]
August 28, 2011
Cara in ons tuin
Vandag was een van daai spectacular dae wat ‘n mens net weereens laat besef hoe gelukkig ons hier in Boesmans is. Lae 20s en baie min wind. As jy hier bly raak jy maar gewoond aan die wind, maar as daar dan wel min wind is, dan is hierdie ‘n paradys. Ek het van die [...]
August 22, 2011
Springbokke vs All Blacks in Port Elizabeth
Ek en my vriend Christoph Groenewald het gister die toets tussen die Springbokke en die All Blacks gaan kyk. Dit was die 1ste keer in 40 jaar dat die Bokke teen die All Blacks in Port Elizabeth gespeel het en was dus ‘n “once-in-a-lifetime” geleentheid wat ‘n mens net nie kon misloop nie! Dit was [...]
August 12, 2011
P J Olivier reünie toespraak
Ek is gevra om ‘n toespraak te lewer vir P J Olivier se reünie vanaand. Hierdie is waarmee ek vorendag gekom het: My naam is Attie Heunis en ek verteenwoordig die klas van 1991 vandag. Ek wil net sê dat is dit nie ooglopend hoe dat al die ander klasse skrikwekkend ouer geword het nie, [...]
December 27, 2010
Goodbye 2010; Hello 2011
I’m feeling guilty that I haven’t blogged since September. I try to blog at least once a month, but my life have been so hectic the last 3 or 4 months that I haven’t had the time to post something. In July I started programming again with Dimension Data. It was kind of something we [...]
September 29, 2010
J P Landman se optimisme is misplaas
The last couple of months I have been impressed with Afrikaans radio station Radio Sonder Grense. This morning they had a very topical discussion about the impact and costs of the FIFA World Cup now after it had finished. I was enjoying the discussion except for one of the panellist’s striking aversion to anything negative [...]








November 19, 2011
0 Comments