Om ‘n rassis genoem te word is ‘n nagmerrie… letterlik.

November 19, 2011

About Us, Politics

Ek het gisteraand nou werklikwaar ‘n Nuwe Suid-Afrika nagmerrie gehad.

Ek droom ek is alleen by ‘n kermis van ‘n aard. Ek het by die een hek betaal en ingegaan en ‘n paar ritte gedoen, maar met die ryery het my oranje toegangsarmband opgeskuif tot onder my mou in. Toe ek wou uitgaan by ‘n ander hek het die sekerheidswag by die hek my aangevaat oor dat ek nie ‘n armband het nie. Ek begin toe verduidelik wat gebeur het maar die volgende oomblik beskuldig die wag – ‘n swart vrou – vir my van rassisme. Sy seg toe ek het haar iets genoem.

Ek wou begin lag want ek dag sy maak ‘n grap maar toe roep sy haar bestuurder en die is ook my saak. Hoe meer ek probeer verduidelik dat daar ‘n misverstand is hoe meer beskuldig hulle my. En toe kan ek nie meer nie! Die rooi mis tree in en my woede neem oor. Ek gryp die sekerheidswag se bestuurdeer aan die keel en begin te moer. Ek slat en slat en slat tot die ou se gesig pap is – ek was heeltemal uit beheer uit. Op die ou end het nog wagte gekom en my uitgegooi uit die kermis uit.

Advertisement

About Attie Heunis

I'm from Boesmansriviermond in South-Africa's Eastern Cape. My passions are Nature, Politics (in the greater sense of the word) & Software. I love all things to do with nature & wilderness, but my absolute passion is for Africa. You haven't lived until you have experienced the deserts, plains or bushveld of Africa! To earn my living, my wife and I are setting up our business.

View all posts by Attie Heunis

No comments yet.

Leave a Comment

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.