Attie Heunis's Journey
The ramblings of a Caucasian African American
Day: September 12, 2011
-
Gister was weer een van daai onvergeetlike dae wat ons hier by ons in die Oos-Kaap kry. Windstil en mating; nie so warm dat ‘n mens kan swem nie, maar net ‘n wonderlike verfrissende lentedag. Ane, Tjaart en Fleur Coetzee se 3de kind, is by die Port Alfredse NG Kerk aangeneem en ons (Ek, Lene,…