Eergister is Wangari Maathai, stigter van die Green Belt Movement, oorlede aan kanker. Sy was 71. Mense wat my ken sal weet dat ek in die laaste 4 of 5 jaar min beïndruk is met Afrika en (kom ons wees eerlik) Swart leiers. Ek het in 2006 teruggekeer na Suid Afrika vanaf Engeland met ‘n liberale [...]
Continue reading...
Saterdag het ek, Stephan & Magdel Fourie en Chris Broom, ‘n vriend van hulle, gaan tandemvalskermspring in Grahamstad by die Joos Vos se EP Skydivers klub. En al was ons almal maar skrikkerig voor die tyd, was dit ‘n fantastiese ervaring – iets wat ek nie gou sal vergeet nie. Dis iets wat ek [...]
Continue reading...
Gister was weer een van daai onvergeetlike dae wat ons hier by ons in die Oos-Kaap kry. Windstil en mating; nie so warm dat ‘n mens kan swem nie, maar net ‘n wonderlike verfrissende lentedag. Ane, Tjaart en Fleur Coetzee se 3de kind, is by die Port Alfredse NG Kerk aangeneem en ons (Ek, Lene, [...]
Continue reading...
Ek is nie iemand wat gewoonlik e-pos aanstuur nie en ek vee hulle gewoonlik vinnig uit maar ‘n kollega het hierdie ene vandag gestuur wat vir my regtig snaaks was. Dit is ware aanhalings deur All Black en Wallabie rugbyspelers en afrigters. Van hulle is kostelik. Ek dink darem regtig nie die Bokke is so onnosel [...]
Continue reading...
September 27, 2011
0 Comments