Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Month: August 2011

  • Enigiemand vir Tennis?

    Vandat ons 5 jaar gelede terug Boesmans toe gekom het het my suster, Katinka, en haar man Sven aan ons gekarring om aan te sluit by die Kenton Tennisklub. Lene het op skool 1ste span gespeel so sy kan speel en ek het op laerskool ‘n bietjie gespeel, maar ons het gevoel dat ons te veel…

  • Cara in ons tuin

    Vandag was een van daai spectacular dae wat ‘n mens net weereens laat besef hoe gelukkig ons hier in Boesmans is. Lae 20s en baie min wind. As jy hier bly raak  jy maar gewoond aan die wind, maar as daar dan wel min wind is, dan is hierdie ‘n paradys. Ek het van die…

  • Springbokke vs All Blacks in Port Elizabeth

    Ek en vriend Christoph Groenewald het gister die toets tussen die Springbokke en die All Blacks gaan kyk. Dit was die 1ste keer in 40 jaar dat die Bokke teen die All Blacks in Port Elizabeth gespeel het en was dus ‘n “once-in-a-lifetime” geleentheid wat ‘n mens net nie kon misloop nie! Dit was die…

  • Ek is gevra om ‘n toespraak te lewer vir P J Olivier se reünie vanaand. Hierdie is waarmee ek vorendag gekom het: My naam is Attie Heunis en ek verteenwoordig die klas van 1991 vandag. Ek wil net sê dat is dit nie ooglopend hoe dat al die ander klasse skrikwekkend ouer geword het nie,…