Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Month: October 2009

  • Hierdie vraag duik nou weer in my gedagtes op nadat ek van ‘n goeie vriend verneem het dat hulle Elliot Mashile, voorsitter van die Oos-Kaap se drankraad moes omkoop om hulle lisensie te kry. Blykbaar het die vark ‘n moerse fancy kar en ‘n moerse salaris, maar hy het nie geld vir petrol in sy…

  • Elke en Gustav was gister in hul 1ste konsert gewees. Elke het vrek baie uitgesien daarna en sy het dit regtig terdeë geniet. Soos julle op die video sal sien het sy ‘n lang gehad want sy gaap kompleet soos ‘n minister in die Parlement. Sy is nog net 2 weke in die skool en…