Attie Heunis's Journey
The ramblings of a Caucasian African American
Month: March 2009
-
Vandag het Dmitry Medvedev, Russiese President, aangekondig dat Rusland voortgaan met grootskaalse herbewapening van konvensionele en kernwapens. Volgens Medvedev het die onlangse ontplooiing in Georgië hulle tekorte uitgewys en hulle vertrou nie die situasie in die streek nie – veral omdat Georgië en Ukraine, Rusland se bure, moontlik Navo lande kan word. Wat my aanbetref…
-
Gisteraand op TCM het hulle die uitmuntende The Killing Fields gewys. Die fliek is gebaseer op die ware verhaal van Dith Pran, ‘n Kambodjaanse joernalis, wat na Amerika se ontrekking uit Kambodja gevangene geneem word deur die wreedlustige Khmer Rouge. Al het die fliek ‘n “gelukkige” einde is dit ‘n verskriklike hartseer fliek. Dit wys…