Why I “voted” Obama

November 6, 2008

Politics

Most people will agree that the last 8 years were bad. George W Bush will go down in history as one of the worst Presidents the US has ever had. To most foreigners and many Americans Bush’s war on Iraq was illegal and utterly irresponsible. Already the Russians are mumbling about the US precedent in Iraq when defending their actions in Georgia.

In his own country the dishonesty of the war was a big deal, but I expect the allowance of wanton “looting” of the US and other economies by the Ken Lays of this world, contributing heavily to the downturn in the global economy, is what Dubya will be known for.

The rich have always and will always get richer, but in the last 8 years this happened illegally and without moral. To the USA’s unexpected credit I think the average guy has had enough of this. They see Obama as a guy with his priorities right. One thing is for sure; he is in no-ones pocket….yet.

Now for my selfish reasons. I think Obama will have more clout with Africans. I think if Obama stands up and tells Kenya that its systemic corruption is not acceptable Kenyans will react.

I think that if Obama stands up and tells the ANC that affirmative action (in all its forms) is a racist discriminatory attack on a minority then they will listen without immediately condemning it as “racist propaganda” by a white man.

Another selfish reason I like Obama is because he is a secularist. I was deeply concerned about the influence that the church and fundamentalism played in the decisions of George W Bush and Tony Blair. As far as I can tell Obama won’t let that happen. Some people are even saying that he may not be religious at all.

The final selfish reason is that Obama is more inclined to consider the environment in his decision making processes than any big-business funded Republican.

,

About Attie Heunis

I'm from Boesmansriviermond in South-Africa's Eastern Cape. My passions are Nature, Politics (in the greater sense of the word) & Software. I love all things to do with nature & wilderness, but my absolute passion is for Africa. You haven't lived until you have experienced the deserts, plains or bushveld of Africa! To earn my living, my wife and I are setting up our business.

View all posts by Attie Heunis

4 Comments on “Why I “voted” Obama”

  1. boerinballingskap Says:

    Obama is wel ‘n Christen en het dit in soveel woorde erken tydens debatte en tv-onderhoude. Die verskil met Bush is egter dat hy nie daarmee dweep nie.

    Reply

  2. Penkop Says:

    OK hier raak ek sommer de moer in. ek dink nie jy weet waarvan jy praat nie. ek volg jou blog en ptgooi al van die dae in engelnad en lees so af en toe wat jy te se het. Veral die tyd toe jy en Boerseun gekuier het in Florida en julle die potggoi saam gemaak het. ek verstaan dat jy en wel hy ook geen liefde vir Bush het nie. Maar kom ons analiseer die punte wat jy maak. Ten eerste se jy dat Bush die swakste president in VSA geskiedenis gaan wees. Wat van Jimmy carter. Rentekoerse was 21% toe hy aan bewind was. Mense mnoes in toue staan vir petrol. Die Ekonomie het amper sy gat gesien en mense was werkloos. Hoe land was die VSA gyselaars in Iran aangehou voor Carter iets gedoen het. Amper vergeet ek. Hy het aan Reagan oorhandig en hy het die spul uit Iran gekry.

    Ek lees ook dat jy se Bush se oorlog was Illegal. Kom ek lig jou net bietjie in oor die proses wat gevolg is. Die VN, wat ek glo jy ondersteun, het 21 resolusies gehad wat Saddam wou forseer om sy land oop te maak vir inspeksies. En elke keer het hy kat en muis gespeel en ‘n absoluut fool van die VN gemaak. Na die 21ste resolusie en die 9/11 aanvalle in die VSA het die die VSA gese genoeg is genoeg. In my mind is die VN useless. Bush het toe na die Kongress en senaat gegaan en uitleg gegee waarom hulle Irak moet aanval. Die VSA president kan nie oorlog verklaar nie en die Senaat en Kongres het gestem en ja gese – selfs Hillary Clinton het ja gestem. Obama was nog nie in die senaat nie so hy het nie gestem nie. En dan verwys jy na Rusland en Georgia. Kom ons kyk hoe min weet Obama van foreign relations. Toe dit opkom en hulle vra vir hom wat gedoen moet word se hy hulle moet dit na die VN (useless) se securoty council verwys. Obama het nie eens geweet dat Rusland veto power het in die secirity council nie en sou doodeenvoudig enige resolusie geveto het.

    Die volgende punt praat jy van looting deur die Ken Lay’s. Ja ek stem saam dat greed en orruption erg is. Maar jy meot jouself asb vergewis van feite voor jy so ‘n stelling maak. Kom ons kyk terug na Sept hierdie jar. Dit is toe die sub prime mortgage gemors hier in die VSA begin het. Waar het dit begin. By 2 mkpye Fannie Mae en Freddy Mac. Hier is Fannie Mae se charter – Fannie Mae operates under a federal charter called the Federal National Mortgage Association Charter Act, which confers certain rights and responsibilities on the company. The charter requires that the company increase liquidity in the residential mortgage finance market, promote access to mortgage credit throughout the country and provide assistance to the secondary market for residential mortgages.

    Fannie Mae has a special responsibility to facilitate housing for low- and moderate-income families and housing in underserved areas
    so basies is hulle deur die regering ondersteun in wat hulle doen. Dieselfde met Freddie Mac. So ‘n paar jaar gelede het die kongres en veral die republikeine hier in die VSA begin se dat iets gedoen moet word want die 2 mkpye koop slegte lenings op en iets gaan gebeur. die senaal kommittee wat oorsig gehad het oor die 2 mkpy en wat ‘n meerderheid demokratiese lede het het elke keer hese daar is niks fout nie. Die CEO van Fannie Mae se bonus was direk gekoppel aan die hoeveelheid mortgages wat hulle onder bestuur geahd het. wel die knaap het 90 miljoen dollar uit hulle gemaak oor ‘n paar jaar. Hoekom is daar nie enige uitsprake daaroor nie. Bush het niks daarmee te doen gehad nie.

    Jy praat ook dat die rykes word al hoe ryker en dat Obama dit gaan verander – met wat – Sosialisme. Dit is kapitalisme. In die VSA betaal die top 10% van mense wat inkomste kry 50% van die belasting. Die onderste 50% betaal minder as 10%. Kom ons kyk as belasy=tings opgaan watter ekonomiese gemors die res van die wereld dan gaan insit. En jy se dat Obama nie in enige iemand se pocket is nie. Nou die dag het hy in ‘n interview gese dat die motor mkpye gehelp moet word. Die media vra vir hom wat van die deficit – hy se die deficit maak nie saak nie. watter tipe fiscal responsibility is dit. Dit wil se dat hy toegee aan die national auto Workers Union wat tot dusver nog nie een konsessie gemaak het met die uithelp van GMC en Chrysler nie. Hulle se wel dat hulle nie die 17 Biljoen van Bush gaan aanvaar nie en sal wag vir Obama – hulle weet dat hulle vir hom gestem het en dat dit nou payback time is. En jy se hy is in niemand se sakke nie. Ek sal nie eers begin met Tony Rezko en Willaim Ayers nie.

    Die volgende punt – Obama is nie swart nie – hy is mixed race. Hy het wel meer clout met die swartes maar ook net omdat hy homself so geposisioneer het. As hy gese het hy is mixed race dan het hy homself gedistansieer van enige swarte in die VSA. Hy was ‘n groot voorstander vir Ralia Odinga in Kenya se verkiesing wat van grootskaalse korrupsie verdink word. Nou jou punt oor rassisme stem ek saam – dit is hoekom ek in die VSA is – daar was nie werk vir my in SA nie.

    Dan my heel laaste punt – Jy se Obama is ‘n secularist. Ver van waar af. Hy was 20 jaar lid van een van die meeste fundamentele swart kerke in Chicago, die Trinity United Church of Christ. Hulle het mense soos Louis Farrakhan opgehou en ge-eer met toekenning en hulle is ook ‘n baie groot aanhanger van Black Liberation Theology. Dan was hy ook natuurlik geskool in ‘n madras in die Fillipyne of Indonesie (kan nie onthou nie).

    En dan die environment – hier sal ons ook verskil. ek stem saam dat daar na die omgewing gekyk moet word, maar die vlak wat sekere mense dit vat, Al Gore, is skrikwekkend. Feite word verdraai om mense te laat glo dat sekere goed waar is. Ek dog ons het global warming – nou hoor ek dit is Climate change. en dat die mens vir alles verantwoordelik is. Nou wat is dit Global warming of Climate Change. Die klimaat van die aarde verander elke paar jaar. ek persoonlim dink dit is global cooling.Kyk die winters wat nou oor die noordelike halfrond val. Temperature is nou so laag wat hulle 10 jaar laas geahd het.

    Ek weet darem nie. ek sien die media in SA is deesdae so links dat hulle niks in die regte lig kan oor verslag doen nie.

    Wel groete in SA.

    penkop

    Reply

  3. Attie Heunis Says:

    Giftig nê! Dit blyk my jy is ‘n swart-en-wit Republican. Dit beperk jou ou maat. Ek is nie een nie; nie Republikien of Demokraat nie. Dit gee my die vryhied om dinge te roep soos ek dit sien. Ek hou by my punte.

    Terloops, Ondinga word NIE verdink van korrupsie nie; jy dink aan sy opposisie, Kibaki.

    Reply

Trackbacks/Pingbacks

  1. I challenge Richard Dawkins! « Aandiebeginwasdaar - November 30, 2009

    [...] are black; great. Ben Carson MD is world famous neurosurgeon, because he is a brilliant man. I also supported Obama for President. But don’t expect me to call a spade an [...]

Leave a Comment

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.