Attie Heunis's Journey
The ramblings of a Caucasian African American
Month: September 2008
-
Met die bou van ons huis (wat nou uiteindelik klaar is) het ons minder (eintlik te min) aandag gegee aan ons tweede baby: Die Red Apple. Maar nou is dinge weer aan die gang. Hier is van die verbeterings wat ons in die laaste paar weke aangebring het: Dranklisiensie (whooohooo – uiteindelik!) Kinder area (Jungle…
-
Wel ons is nou al 6 weke lank in ons huis. Ons begin nou al in ‘settle’. Ek het al Broadband, maar nog nie ‘n stoel nie. Ons het al ‘n kombuis, maar nog nie ‘n sitkamer nie. En so gaan dit aan. Ons het gelukkig al ons sitkamerstel bestel en hy behoort so aan die…