Attie Heunis's Journey
The ramblings of a Caucasian African American
Day: July 20, 2007
-
Gister het Robbie Hunter die 1ste Suid-Afrikaner en Afrikaan geword om ‘n skof in die Tour de France te wen. Ek is ‘n groot rugby ondersteuner, maar ek admireer ouens soos Robbie Hunter en Roland Schoeman meer omdat hulle baie meer moet opoffer om hulle sport te kan be-oefen. Hierdie wen sal al die moeilike…