Attie Heunis's Journey
The ramblings of a Caucasian African American
Day: November 27, 2005
-
Ek het ontdek dat die eerste Heunis in Suid Afrika was Hermanus Heunis. Hermanus Heunis was gebore op die 19de 1798 in Leiden, Nederland. Hy’t Suid-Afrika toe geimmigreer in 1798 (toe hy 30 jaar oud was). Dit beteken dat ons lot nou al 207 jaar lank in Suid-Afrika is. Hermanus het sommer in sy eerste…